Gert Kruger

Service for Gert Kruger

Funeral Directed By

Showing 9 comments
  • Louw Drienie

    ons is met julle Ronel

    Ewie en Drien

    • Petronella Kruger

      My liewe skoonsus Drienie en broer, Ewie, julle is ware staat makers en jul liefde kan geld nie koop nie. Liefde Ronel, Chris, Linese en Ethan.

  • Ina Kriel

    Ronel Chris Linese

    In gedagtes by julle.
    Mag ons Hemel Vader julle styf vashou en vertroosting gee in hierdie hartseer tyd

    Liefde Ina xxxx

    • Petronella Kruger

      Baie dankie Ina, julle ondersteuning het my gedra. Liefde Ronel, en kinders.

  • Cassie

    Dankie dat hy met soveel waardigheid begrawe is.
    Dis maar net sy liggaam maar dit was my broer wat daar le
    Ek waardeer julle omgee
    Liefde Groete
    Cassie

    • Petronella Kruger

      Baie dankie Cassie, jou broer sal hy altyd wees, baie danie vir die mooi woorde, julle ondersteuning het my gedra. Liefde Ronel, en kinders.

  • Karen and Gary Robertson

    It was a lovely service for Gert yesterday. Ronel and Linese spoke so beautifully, Gert would be so proud of his family.

    • Petronella Kruger

      Hi Karen and Gary, thank you so much for attending the service, we appreciate your love and compassion. You both are very spesial people. Kind regards, Ronel and children.

  • Frik de Beer

    Ai, Ronel. Daar het soveel ongelooflike herinnerings uit gekom. Julle was vir my die beste toon beeld van liefde, respek en vertroue in mekaar.

    Ek glo julle het dit ook aan julle kinders uitgedra.

    Mag GOD julle rou harte heel maak en weet ons dink aan julle.

    Hoop ons kan iewers weer mekaar ontmoet.

    Tot dan plaas ek julle hartseer en leemtes vir Gert in GOD se liefde en beskerming oor.

    Tot weersiens

    Frik, Amanda en gesin.